KLIPBREEK TOERUSTING    "GRINDING"MEULE    Vibrerende Voerder    Vibrasie Sandsif    Voerband
 Maatskappy Profiel
 

Shanghai Shibang Machinery Co.Ltd. Is ‘n gevorderde tegnologie onderneming van die stad Shanghai. Dit is ‘n professionele vervaardiger van mynbou ertsbrekers en industriële slypmeule, geleë in die pragtige Pudong New Distrik, met ’n totale fabrieksoppervlakte van 50,000 vierkante meter.

Die maatskappy spog met gevorderde CAD en rekenaarsimulasie toetsstelsel wat die kwaliteit van ontwerp, ontwikkeling, vervaardiging en na-verkoopdiens verseker. Die maatskappy het ’n volledige produksie-ketting gevorm met die ertsbrekers en meule as die hoofprodukte en vibrasie sandsif, vibrerende voerder, ens. as aanvullende produkte. Die hoofprodukte is : R-pendulum slypmeul, super fyn meul, hoë druk hangende slypmeule, medium spoed trapesium meul, reguit sentrifugale meul, knypbreker, impak klipbreker, kegel klipbrekers, vertikale skag impak klipbreker, vibrasie sandsif, vibrerende voerder, sand spoel masjien, vervoerband, ens.

Die hoë-druk suspensie slypmeul YGM 9517 en die PCL vertikale skagstamper, in besonder het al die hoogste louere verwerf in Shangai met hierdie gevorderde verwerkingstegnologie. Shanghai Shibang word beskou as een van die toonaagewende vervaardigers en uitvoerders van sandsteen en fynsand maalmasjienerie in Sjina.

Shanghai Shibang Machinery Co.Ltd. het onafhanklike invoer-uitvoer regte met ‘n spesiale internasionale bemarkingsdepartement om die uitvoermark te hanteer. Ons het ’n professionele na-verkoopdiens om volledige en sorgvuldige kliëntediens te lewer. Ons produkte het ‘n aansienlike markaandeel verkry. Ons voer uit na Amerika, Italië, Turkye, Australia, Singapore, Indonesia, Vietnam, Iran, Indië, Chili, Venezuela, Libië, Eutopia, Verenigde Arabiese Emirate, Kazakstan, Kirgistan en daar is ‘n groot aanvraag na ons toerusting.

Markaanvraag is die dryfkrag agter die maatskappy se deurlopende innovasie en produkontwikkeling. Omvangryke tegniese ondervinding en die aanwending van gevorderde tegnologie gee aan ons produkte ’n voorsprong wat ons as leiers in die mark gevestig het in terme van tegnologiese eienskappe, werksverrigting, betroubaarheid en onderhoudskoste, ens. Ons is ‘n voorkeurverskaffer en onderneem om u te alle tye met diens van hoogste gehalte te bedien.

KLIPBREEK TOERUSTING   KONTAK ONS     Copyright©:Shanghai Shibang Machinery Co., Ltd.